Die veilige Suid - Afrika stigting het hulle nasionale veilige inisiatief wat verband hou met gemeenskappe en geregtigheid in Kimberley van stapel gestuur. Die voormalige polisie bevelvoerder en huidige hoof uitvoerende beampte by die stigitng, Phiyega sê nagenoeg twee honderd leerders van die Tetlanyo hoërskool asook die Emang Mmogo sekondere skool het by die program aangesluit. Phiyega se die jeugdiges gaan by 100 duisend ander regoor die land aansluit as deelnemers in die skep van veilige gemeenskappe asook die geveg teen misdaad en sal naverwagting ook nou saamwerk met die Suid - Afrikaanse polisie, die Nasionale Vervolgings Gesag en die Suid - Afrikaanse Menseregte Kommisie en streeks verkeers departemente.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za