Die agentskap vir maatskaplike ontwikkeling oftewel SASSA is more, 25 Oktober 2024saam met verskeie ander regerings instansies in die Kai Garib munisipale regsgebied by die Riemvasmaak gemeenskap saal. Sanet Tieties van die agentskap sê hulle bring alle noodsaaklike dienste na die mense as deel van 'n dienslewerings strategie wat die mense eerste stel
Die geleentheid begin om tien uur die oggend.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za