Werkgewers Gemaan Oor Slegte Werksomgewings

Geestesgesondheid in die werkplek word deur die departement van gesondheid in die ZF Mgcawu streek bevorder. Die departement sê geestesgesondheidspesialis en ambassadeur Dr. Diergaardt sê werknemer moet geskikte gesonde werksomgewing skep om te spesialiseer dat werknemers geestesongesteld gaan word. Die werkplek moet so min moontlik stresvol wees vir werknemers om die visier van die werknemer en sy onderneming na te streef. Sy stresvolle werksomgewings affekteer werknemers se geestesgesondheid wat verder lei tot 'n naam in gehalteproduktiwiteit binne die werkplek. Die departement sê ter viering van geestesgesondheidsbewustheid moet werknemers ook ky na werknemers wat doelbewus die werkplek onaangenaam maak vir ander werknemers wat besondere mense wat as die spreekwoordelike werk esels bekend staan. Diergaardt het in 'n onderhoud gewaarsku dat werknemers onmiddellik tekens van geestesondheid binne werkplek behoort te hanteer en die gereelde klimaatvergaderings wat sal lei tot die skep van 'n gesonde werksomgewing. Die departement sê verskaffingsessies rondom geestesgesondheid is deur klinieke beskikbaar en kan na die werkplek uitgebrei word. Diergaart sê die volgende:

Insert - Diergaart

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media