Die Dawid Kruiper munisipaleteit het gasheer gespeel vir die plaaslike regerings kominikasie forum byeenkoms waar verskeie regerings departemente in die hoofkwartier van die munisipaleteit vergader het. Die woordvoer vir die munisipaleteit Patrick Williams sê die vergaderings is van uiterse belang ten bate van die aanspreek van dienslewering en uitdagings wat gemeenskappe ervaar wat dienslewering betref. Williams sê die lewer en verbetering van diens in die regsgebied bly van kardinale belang
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za