Twee nuwe 4-rigtings stoptekens in Kenhardt

Motoriste wat deur Kenhardt reis, is inkenisgestel dat daar twee 4-rigting stoptekenis by die dorp se ingange geïnstalleer word. Vincent Lombard, verkeersveiligheidsbeampte van Damian's Siviele Kontrakteurs, sê dat na gesprekke met SANRAL besluit is om die stopteken op die R27 by die dorp op te rig. Hy sê dit is teendoel om te voorkom dat voertuie te vinnig deur die dorp beweeg. Lombard sê vanaf Dinsdag sal motoriste by albei ingange, een vanaf Keimoes en die ander vanaf Brandvlei moet stop. 

Journalist: Shanice Jasson
Email: Intern9@riverside.co.za

Social Media