De Aar Ver Fees

'N naweek van Feesvier begin die eerste naweek van Oktober in De Aar tydens die Eeufees viering van die dorp se laerskool wat as die Buzzz Fees bekend gaan staan. Die fees wat met 'n boomplant seremonie en ander formele gebeure gaan begin beloof om 'n ekonomiese hupstoot vir die dorp te wees met die verwagting dat honderde mense van regoor die land veral voormalige leerders op die dorp sal toesak. Duiwe liefhebbers gaan die jaarlikse Geneco Repo duiweveiling insamewerking met die De Aar posduifklub kan bywoon terwyl  toutrekkers en veerpyltjie liefhebbers ook hulle rondte deelname gaan he.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media