Inwoners van Richtersveld by Port Nolloth aan die Namakwase kus ervaar weer 'n kraandroogte. Die munisipaleteit sê hulle is tans besig om verstellings aan die dorp se watertoevoerpyplyn te maak aangesien hulle steeds vir onderdelle wag wat vandag in die dorp behoort aan te kom. Die munisipaleteit sê sodra die pomp ten volle herstel is gaan dit terug gesit word en die toevoer na normaal terugkeur.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za