31 Jaarige Seun Kry 12 Jaar Tronk Straf Vir Moord Op Sy 75 Jarige Pa

Die Mothibistadse magistraatshof het die 31 jarige Ofenste Thabu tot 12 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat hy aan die moord op sy 75 jarige pa skuldig gevind is. Die beskuldigde het nabewering sy bejaarde pa aangerand wie later in 'n hospitaal aan sy beserings beswyk het. Kaptein Nomvuyo Makoloi van die polisie het die en enige aanval op weerlose inwoners in die provinsie sterk veroordeel en die publiek gevra om nie stil te bly vir mishandeling van die bejaardes nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media