Kheis Municipaliteit Vra Die Hulp Van Die Publiek Om Die Beskadeging Van Infrastruktuur Aan Te Meld

Inwoners in die Kheis munisipale regsgebied by Wegdraai is aangemoedig om die beskadiging en vandalisme van water infrastruktuur aan te meld. Dit volg na die munisipaleteit sy waterspan moes ontplooi om 'n waterpypbreuk te herstel wat vermoedelik aan die hand van vandalisme veroorsaak was. Die munisipaleteit het sy inwoners gevra om eienaarskap van die infrastruktuur te neem ten einde dienslewering te verkry.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media