Sowat 'n week gelede het 15 leerders verbonde aan Hoërskool Keimoes aan die Kalahari Toneelfees in Kathu onder leiding van Juffrou Kotze deel geneem en dié groep het goeie resultate gelewer.Dit is die eerste drama groep van sy soort vir die skool en planne om die groep na groter verhoë te neem is hoog bo-aan die lys.Die groep het onder andere met 14 goue medaljees, en 'n goue toekenning weggestap vir hul algehele produksie en reggie. Volgens Juffrou Kotze was dit nie maklik nie, máár dit was moontlik. Kotze brei uit:Insert - Kakamas Drama Group
Journalist: Edward Jonkers
Email: edwardjonkers09@gmail.com