Die Suid-Afrikaanse Weerdiens warsku teen veld brand toestande in verskeie provinsies vir vandag. In die Noord Kaap is 'n brandgevaarwaarskuwing vir Springbok, Pofadder, Calvinia en Sutherland uit gereik. Ander areas wat van die warskuwing geraak word sluit in Laingsburg, Ladismith, Oudtshoorn, Prince Albert, Beaufort-Wes, Willowmore, Somerset-Oos, Makana, Addo en Fort Beaufort en andere. Inwoners in die geafekteerde gebiede word gevra om nie oop vure te maak nie. Maksimum temperatiere vir Upington en Prieska staan vandag op 32, 28 in Kuruman en gedeeltelik bewolkte weer word in Springbok ervaar met temperatiere wat staan op 29 grade celcius.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za