ANC in die DKM regsgebied hou indringende vergadering

Die ANC in die Dawid kruiper munisipale regsgebied se streeks taak span het in dringende vergadering die afgelope week bele waar die sub streek kritieke organisatoriese uitdagings wat insluit dienslewering ter tafel gelê het. Die party se taakspan het ook volgens 'n verklaring die komende kongress bespreek wat insluit 'n verenigde ANC wat die belange van die kiesers te harte dra. Die streekskoordineerder vir die ANC Alfred Tieties sê in 'n amptelike sosiale media plasing dat die ANC verbind is daartoe om gehalte kwaliteit dienslewering aan elke inwoners in die regsgebied daar te stel.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za