Khai! Garib munisipaliteit kondig pyp bars aan in Langverwag

Die Kai  !Garib munisipaliteit in Kakamas het vanoggend aangekondig dat die water toevoer na die Langverwag woongebied tydelik gesny is weens 'n pyp bars. Die munisipaliteit sê sy tegniese span werk tans skouer aan die wiel om die bars te herstel. Die Kai !Garib munisipaliteit skryf egter die oorsaak van die pyp bars toe aan verouderde infrastruktuur, dit is nie duidelik wanneer die herstel werk voltooid sal wees nie, Mary-Ann Pienaar woordvoerder van die Kai !Garib munisipaliteit brei uit: Insert - Mary-Aan

Journalist: Edward Jonkers
Email: edwardjonkers09@gmail.com

Social Media