Oranje Donderdag word vandag in Upington gevier

Oranje Donderdag word tans by die Sandile Prusent biblioteek aangebied ter bewusmaking van geweldsmisdaad teen vroue en kinders in Upington. Die departement se Jane Gudula sê geslagsgebaseerde geweld het geen plek in die samelewing daarom die bewustheid. Sy sê diskriminasie heens LGBTQi gemeenskappe word ook aangespreek. Verskeie senior amptenare gaan tydens die geleentheid sosiale kohesie aanspreek .

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media