Arbeid sluit sy diens by die Sandile Prusent biblioteek

Die departement van indiensneming en arbeid in die Dawid Kruiper munisipaleteit het hulle dienste by die Sandile Prusent biblioteek opgeskort na die biblioteek weens vrydag gesluit is. Die departement sê in 'n verklaring dat die dienste opgeskort is weens die feit dat hulle nie 'n ander arena oor beskik om hulle dienste voort te sit nie. Die departement sê ook dat hulle poog daarna om binne die raamwerk van twee weke van hulle kantoor hulle dienste te hervat.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media