Whatsup swendelary waarskuwing

Terwyl die Suid Afrikaanse polisie se speurtak inwoners bymonde van Luitenant Kolonel Henry Faro waarsku teen die gevare van swendelary veral op sosiale media meen kenners dat whatsup een van die gewildste kominikasie platforms ter wereld is wat netso deur boosdoeners gebruik word om mense vanuit swaar verdiende inkomste te beroof. Die mede stigter en sake ontwikkelings direkteur by Nclose Stephen Osler waarsku ook dat die risiko verbonde aan die gebruik van die whatsup platform verstaan moet word veral met die toename in WhatsApp strooipos en swendelary namate kubermisdadigers mense uitbuit

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za