Solar Africa energie het amptelik konstruksie van sy eerste nutkraal sonkragplaas suncentral in die noordkaap begin.

Solar Africa energie het amptelik konstruksie van sy eerste nutkraal sonkragplaas suncentral in die noordkaap begin. Fase een van die projek sal naverwagting 342 megwat sonkragenergie genereer met 'n daaropvolgende fase wat minstens 1 giga wat verhoog gaan word, wat die projek die grootste sonkragprojek in Suid Afrika maak. Die Hoof Uitvoerende Beampte van Solar Africa David McDonald het die belangrikheid van samewerking tydens die baanbreker inisiatief beklemtoon en gesê die mense van die Emthanjeni municipale area moet baat by die multi miloen randse projek. Suncentral is gelee tussen Hanover en De Aar en sal verskeie projekte vir korporatiewe maatskaplike verantwoordekikheid in die gebiede loods.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media