Nog swaar weer kondisies vir Wes-Kaap en ander provinsies voorspel

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het veelvuldige weer waarskuwings vir die Wes-Kaap voorspel, wat effektief vanaf saterdag 13 Julie was. Berigte dui darop dat sedert die winterseisoen behoorlik afgeskop het, het die Wes-Kaap provinsie die swaarste getrek. Volgens die Suid Afrikanse Weerdiens word erge koue weeromstandige wat sneeu en storm reën insluit, word nou as “reeds bo normaal” beskryf. Daar word berig dat formele en informele behuisingstrukture, elektriese en kommunikasie infrastruktuur, asook paaie en bome beskadig is deur storms en winde wat deur die streek gewaai het. Snow Report SA het ook berig oor sneeu vir die eerste keer in De Aar in die Noord-Kaap. Plaaslik het ander provinsies ook daaronder gely. WeatherSA voorspel veldbrand kondisies vir die Joe Morlong en Jan Kempdorp streeke vir die komende week vanaf vandag die 16de Julie 2024. Netwerk versaffers word egter ook benadeel deur die weer omstandighede en raai sodoende gebruikers aan om geduld in die situasie te het. Die weerdiens waarksu inwoners om omsigtigheidsmaatreëls te volg as gevolg van sterk winde, sneeu en swaar reën  wat verder kan voorkom en verwag word vir die verskeie streke.

Journalist: Shanice Jasson
Email: Intern9@riverside.co.za

Social Media