Swemmers neem derel in swem geleentheid in Suthurland.

13 swemmers het die Noordkaapse koue Saterdag op 13 Julie 2024 getrotseer as deel van die Polar Bear swem geleentheid se afsluiting wat in Sutherland plaasgevind het. Temperature van tussen drie en agt was Saterdag aan die orde van die dag waar fondse ingesamel was by 'n natuurreservaat se dam buite Sutherland. Die Sutherland Jonecho Huis vir bejaardes het volgens Felix Burri by die Polar bear swemgeleentheid wat in Bloemfontein in sentraal Suid Afrika afgeskop het. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media