Ladings vermindering mis noordkaap

Eskom sê die ladingsvermindering wat hy in sewe provinsies ingestel het, is noodsaaklik omdat die oorlading van die kragnetwerk ‘n groot gevaar vir elektrisiteitsinfrastruktuur inhou. Eskom sê die situasie word vererger deur die skerp daling in temperature oor groot dele van die land. Die kragverskaffer sê die oorlading is weens onwettige verbindings wat meebring dat die transformators uitbrand. Insetsel. Op n vraag oor wat die besluit deur eskom vir die kragverskaffer betekin het gadebe so gereageer. Insetsel

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media