Ondersoek na onderbreking in dkm

Elektrisiteit is tans nie onderbreek in die Dawid Kruiper munisipale regsgebied weens noodsaaklike oogradering wat reeds vroeer aangekondig is nie. Die Dawid Kruiper munisipaleteit sê ondersoek word tans gelas na die oorsaak van die huidige onderbreking waarna herstelwerk gedoen gaan word en die netwerk na normaal gaan keer. Alle kragpunte moet ten alle tye as kragdraend beskou word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media