Brandinspeksies

Brandinspeksies is in die sentrale sakesektor van stapel gestuur in 'n poging om brande te voorkom en veiligheid te verseker. Dit volg na verskeie gebou die afgelope tyd in brande in die sentrale sake sektor in puin gele is. Die Dawid Kruiper munisipale brandweer span het die bewusmaking gelei en verskeie besighede besoek as deel van veiligheid inspeksie. Die munisipaleteit sê in 'n verklaring dat hulle die veiligheid van mense eerste stel en soortgelyke inspeksies gaan voortsit.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media