Die
gemeenskap van Wyk 15 sê hulle het in Junie 2024 saam met die burgermeester van
die Dawid Kruiper Munisipaliteit, Micheal Segede en die departement van Samewerkende Regering en Tradisionele sake, vergader
om antwoorde te kry met betrekking tot die behuising projek. Gemeenskaps lede
beweer dat sedert daardie vergardering, het hulle nog niks terugvoering gekry nie.
Die gemeenskap het op Maandag die 2de Julie 2024 na die munisipaliteit gegaan
om op te volg op die vergadering en moontlike antwoorde te kry. Op hierdie
stadium is dit onduidelik wat die uitkoms van die vergadering was. Op 18 Januarie
2024 het president Cyril Ramaphosa ‘n 1 biljoen rand behuisings projek in Kimberley, Noord-kaap, geloots wat meer as 4000 behuisingseenhede in die provinsie gaan
verseker. Die
gemeenskap van wyk 15 beweer ook dat
hulle verskeie ander diensleweringsuitdagings
in die gesig staar. Een van hierdie uitdagings wat genoem word, is dié van
elektrisiteit. ‘n inwoner van wyk 15 het die volgende te se gehad.
Insert(gemeenskap lid op elektrisiteit)
Journalist: Lizlsune van Wyk
Email: intern14@radioriverside.co.za