WEER NUUS

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het 'n waarskuwing van wilde golwe vir dele van die Kaapstreek uitgereik. Volgens die weerdiens word skadelike golwe vandag oor die Wes- en Suidkus van die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel. â€™n Hoëdrukstelsel wes van die land sal na verwagting vandag lei tot verhoogde golwe met hoogtes van 4m tot 5m tussen Alexandrabaai en Plettenbergbaai. Die weerdiens sê die golwe sal na verwagting hoë-energiegolwe wees, met periodes wat wissel tussen 12 sekondes en 15 sekondes met ’n suidwestelike rigting. Temperatiere in Upington wat vandag in Upington verwag word is 'n minimum van 9 en 'n maximum van 24 grade. 5/22 in Prieska, 4/21 in Kuruman, 13/22 in Springbok en 4/21 in Kimberley.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media