Georganiseerde oprtrede

Georganiseerde misdaad voorkoming in die Noordkaap het 'n spesiale operasie geloods in beide Warrenton, Jan Kempsdorp en Hartswater asook in Sweizer Reineke. Volgens 'n polisie verslag die span vergesel deur die departement van binnelandse sake het vyf verdagtes inhegtenis geneem op dwelmverwante klagtes. Die verslag dui darop dat mandrax tablette en tik ter waarde van meer as dertig duisend rand asook tagtig duisend en 21 duisend rand is tydens die operasie gekonfiskeer en 'n onbekende bedrag geld vermoedelik die inkomste van die handel in dwelms is op beslag gele. Die verdagtes sal na verwagting binnekord in die hof verskyn.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media