Verkragter vas

'N 25 jarige man is tot 18 jaar gevangenisstraf gevonnis na hy aan verkragting van 'n ses jarige seun skuldig gevind is. Upington polisie woortvoerder sersant Omphile Masegela sê die ondersoek is gelas deur sersant Elliot Geya van die gesinsgeweld en kinderbeskermings eenheid in Upington en het die vonnis verwelkom.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media