Die georganiseerde misdaadvoorkomings eenheid van die polisie in die Noordkaapse hoofstad Kimberley vergesel deur verskeie eenhede wat die plofstof eenheid en lugvleuel insluit, het twee verdagtes in besit van plofstof inhegtenis geneem. Volgens 'n polisie verslag is die verdagtes 29 en 36 jaar oud onderskeidelik, by seleke straat in Kimberley inhegtenis geneem na inligting opgevolg en op die plofstof beslag gele is. Sersant Timothy Sam van die polisie sê, die plofstof se oorsprong en die doel van gebruik word nou ondersoek onderwyl die verdagtes voor die hof gedaag gaan word.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za