Leerders verbonde aan die Hoërskool Noord-Kaap het tydens n welwillendheids gebaar klere en komberse geskenk aan mense wat op stortingsterreine in Kimberley woon. dit volg na die wintergreep die diamandtsad behoorlik vasgevat het en die idee vir die gebaar volgens n onderwyser by die skool ontstaan het. nagenoeg 150 persone het by die gebaar gebaat. Debbie Smit hoof van die kimberley Rotary Interact-klub baie minderbevoorregtes is veral tydens die snerpende koue sonder die nodige middele gelaat om warm te bly.n soortgelyke uitreiking is in parke en op straat onderneem
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za