Kleinzee verdagtes agter tralies

Minstens 28 verdagtes is die afgelope week in Kleinzee aan die Namakwa kus inhegtenis tydens 'n gesamentlike operasie tussen die Suid Afrikaanse Polisie Diens, die departement van binnelandse sake en die sigbare polisieerings eenheid van die Namakwa polisie. Die fokus van die operasie het volgens die polisie vyf sakke diamant draende gruis en verskeie stuks myn toeristing opgelewer waarop beslag gele is. Die arestasies was ongedokumenteerde buitelanders vanuit Zimbabwe, Lesotho en mosambiek. Sersant Molefi Shemane se klagtes wat verband hou met die oortreding van die land se imigrasie wette asook onwettige mynery is teen die verdagtes hangend gemaak. Hy sê die polisie bly daartoe verbind om wet en orde in die streek toe te pas.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media