Gemeenskaplede het gister operasionele aktiwiteite by die Scatec sonplaas gestaak en is steeds vandag onderweg.

Gemeenskaplede het gister operasionele aktiwiteite by die Scatec sonplaas gestaak en is steeds vandag onderweg. Bymonde van Trompie Renier, voorsitter van die  ZF Mgcawu gemeenskap trust forum  is die vreedsame protes aksie ten doel om vas te stel waarom die trust nie deur Scatec erkenning gegee word nie om sodoende die funksies van die trust uit te voer. Renier sê lede van die funksionerende trust is nie plaaslike inwoners nie, maar wel vanuit die Wes - Kaap. Hy sê dat oproepe om met die Scatec bestuur te praat val op dowe ore, dus voel hulle forseerd om werksaamhede by die sonplaas tot stilstand stand te bring in die hoop dat geskikte gesprek voeringe kan plaasvind. Hy sê die staking sal voortduur tot wanneer die Scatec bestuur sou besluit om met hulle te vergader en die probleme op hande op te los. Renier brei uit..Insert - ScatecRenier sê die enigste verwikkelinge tot sover in die protes is die volgende...

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media