Die bevinding deur die universiteit van die weskaapse se professor
Rinie Schenck dat weggooidoeke ernstige omgewings probleme in die Noordkaap
provinsie veroorsaak is met gemengde reaksie ontvang. Dit volg na die bevinding
dat weggooidoeke in woonbuurte gestort word en bydrae lewer tot verskeie
gesondheids uitdagings asook blokkasies in waterwee en self riool sisteme
waarin dit gesort word. Charise Acker Cooper se navorsing wys dat 97 persent
van huishoudings wie deur die studie betrek was n kindertoelaag ontvang en
weggooi doeke gebruik met ‘n gemildede 485 rand tot 500 rand wat vir weggooi
doeke gebruik word. Besoedeling is ook volgens die span in groot dele van die
provinsie sigbaar veral omdat die doeke nie gou genoeg in die sisteem opbreek
en ‘n behoorlike herwinnings program daarvoor gevind is nie. Die storting van
weggooi doeke en sanitere doekein die rioolnetwerk wek volgens die span groot
kommer by munisipaleteite.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za