Numsa beding vir werkers

Die nasionale mynwerkers vakbond NUMSA in die Noordkaap het ‘n vyf jaar loonooreenkoms namens sy lede met die South32s Mangaan Myn by Hotazel onderteken. Die vakbond se die ooreenkoms sluit in ‘n 7 persent loonverhoging in die eerste jaar en ‘n 6 koma vyf persent in die daaropvolgende jaar gevolg deur ‘n ses persent die derde jaar. Die streeks sekretaris van NUMSA in Kimberley se die ooreenkoms is bewys dat die werkersklas die hartklop van die vakbonde en werkgewers bly en gesprek voering van kardinale belang is.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media