Ter viering van Kanker oorlewendes maand in Junie, Se KANSA Springbok dat die Vereeniging graag vroeë opsporing van Kanker aanmoedig. Gerda Farmer vir die Vereeniging se siftings toetse soos papsmere, borsondersoeke, Prostaat Spesifieke Antigeen vir mans, moesie analiese en bloedtoeste is uiters belangrik in die proses van vroee opsporings. Farmer se die Vereeniging bied gesondheis programme en praatjies word aan vir korporatiewe en klein besighede op hul persele. Farmer se hulle reik ook graag uit na skole waar die "Nie rook program "van stapel stuur word.
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com