Bemagtigings program in Kai Garib

'N rekenaar vaardigheids program word in die Kai Garib van stapel gestuur in 'n poging om jongmense gerat te kry vir 'n beter toekoms. Die leerlingskap projek onder die naam New Venture Creation SMMEs gaan volgens inligting vir twaalf maande duur en deelnemers vir die tydsduur vergoed. Victor Sacco van die munisipaleteit het die jeug in die regsgebied aangemoedig om vir die leerlingskap aansoek te doen deur die munisipaletyeit te besoek en vir sy aandag. Die Kai Garip munisipaleteit sê hulle streef daarna om 'n beter lewe vir inwoners te skep en saam 'n verskil te kan maak. Aansoekers moet ten minste graad tien het en saam met die aansoek 'n werklose verklaring en id afskrif saam met hulle persoons inligting. Die aansoek proses is tans oop

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media