Upington man wort gestraf vir verkragting.

In 'n onlangse hofuitspraak het die Suid Afrikaanse Polisie Diens in die Noord-Kaap die vonnis verwelkom wat aan Frans November opgelê is vir die verkragting van sy meisie. Die slagoffer het volgens 'n polisie verslag ernstige beserings opgedoen en die voorval by die polisie in Upington aangemeld. November is tot 10 jaar gevangenisstraf gevonnis vir verkragting en 'n bykomende 12 maande vir aanranding met die doel om erenstig te beseer. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media