Watercan oor ecoli vlakke

Die Watercan inisiatief gemoeid met die beskerming van besoedeling van riviere se hulle ondersoek die moontlikheid om strafregtelike klagtes teen verskeie munisipaleteite regoor die land in te dien sodat howe die munisipaleteite kan dwing om rioolsisteme te herstel om storting van riool in die land se riviere te vermy. In die Dawid Kruiper munisipaleteit het die munisipaleteit onlangs die hoofrioolyn ten koste van miljoene rande opgegradeur om juis die oorloop van dreine wat tot besoedeling en siektes kan lei stop te sit. Die burgermeester Micheal Segede tesame met die direkteur gemoeid met siviele ingeneurswese Padwaldt Jonker het tydens n onderhoud gese die beskerming van die infrastruktuur teen vandalisme is die verantwoordelikheid van die munisipaleteit en die gemeenskap in geheel. Hierop het die woordvoerder Patrick Williams gese mense moet nie onodige elemente in die sisteem stort wat tot blokasies kan lei nie.

Journalist: Nonkululeko Zikhali
Email: news@radioriverside.co.za

Social Media