Pitoilete veral by skole maak weer hoofnuus. In die Noord Kaap is die regering in 'n stryt om pit toilete te verwyder sederd die era van Manne Du Picco as premier en ook nou die huidige premier Dr Zamani Saul wat dit voortsit. Die burgerlike organisasie Equal Education se hulle bevraagteken die regering se politieke wil om van puttoilette ontslae te raak. Dit volg op die onlangse dood van ‘n vierjarige kleuter wat volgens berigte in ‘n puttoilet by ‘n skool in Glen Grey in die Oos-Kaap geval het. Die hoof van Equal Education in die Oos-Kaap, Itumeleng Motlhabane, sê die voorval het in Menseregtemaand plaasgevind ondanks die afkondiging van die Norme en Standaarde vir Skoolinfrasruktuur in 2013. In die onlangse begrotingsrede deur die Noordkaapse premier Dokter Zamani Saul was infrastruktuur ontwikkeling weer een van die hoogtepunte met 150 huise wat onlangs in die provinsie oorhandig was en verskeie skolle regoor die provinsie en selfs die ZF Mgcawu streek wat as veiligheids maatreels en langtermyn inverstering en dienslewerings verbetering opgerig word.
Journalist: Nonkululeko Zikhali
Email: news@radioriverside.co.za