Die Departement van Landbou, Omgewingsake, Landelike ontwikkeling en Grond Hervorming het die onwettige storing van verasde menslike oorskot ten sterkste veroordeel.

Die Departement van Landbou, Omgewingsake, Landelike ontwikkeling en Grond Hervorming het die onwettige storing van verasde menslike oorskot ten sterkste veroordeel. Die beweerde verasde  oorskot was by die De Duine vullis stortings terrein in Upington gevind. Volgens plaaslike inwoners wie die oorskote gesien het is die gebaar onmenslik. Hulle meen dat die oorskote wat op die vullis terrein weggegooi is, gelyk staande  aan die wyse waarop 'n dier sou behandel word. Volgens  inwoners wie werksaam is by die vullis terrein word die verasde oorskote elke week deur 'n onbekende wit Toyota Hilux bakkie gestort. 'n Werker by die srtorings terrein het die volgende gesê.Insert - Inwoner'n Plaaslike besigheids man, wie op 'n gereeldre basis die vullis terrrein besoek en ook die bogenoemde onder die aandag van Radio Riverside gebring het, het die volgende gesê.Insert- RouxHy sê verder dat die persoon verantwoordelik moet aan die pen gery word......Insert - Roux 2Die department sê egter dat inspeksie gedoen was by die vullis terrein en het kiste , verbrande bene verpak in swart sakke wat meestal geskeur is en gemeng met ander vullis op die terrein gevind. Kommunikasie offisier vir die departement Phemelo Manankong, sê die volgede remediërende aksie word aanbeveel...... Insert  - Agriculture 

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media