Die Phelophepa gesondheids trein is vandag by dag twee van 'n twee week lange besoek aan Upington en omgewing waar gratis mediese sorg aan inwoners beskikbaar gestel word. Die trein bied 'n reeks dienste wat insluit die toets van oe, asook primere gesondheids sorg en self berading. Volgens die bestuur poog hierdie initiatief daarna om die gehalte gesondheids sorg aan inwoners te lewer wat mense verdien. Die burgermeester van die Dawid Kruiper Munisipaleteit Michael Segede het tydens die amptelike verwelkoming van die trein en sy mediese personeel inwoners aangemoedig om van die diens gebruikte maak.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za