Weer

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens waarsku oor sterk wind oor groot dele van die land met reen in ten minste drie provinsies later vandag. Oggendmis wis langs die kus in die Noordkaap ervaar andersins mooi en warm weer met bewolkte toestande oor die suidelike gedeelte van die provinsie. Upington is vandag 28 grade gevolg deur 24 in die provinsie se hoofstad Kimberley.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media