Weer

Oggendmis word in verskeie streke verwag andersins mooiweer en warm vir die grootste deel van die land. In die Noordkaap gaan dit mooi weer en warm tot baie warm wees maar koel temperature op plekke in die weste met 'n Suidooste wind langs die kus. 30 grade word vir Upington voorspel gevolg deur 27 in Kimberley.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media