Inbreker swaar gestraf

'N man van Richmond is tot 20 jaar gevangenistraf gevonnis nadat hy daaraan skuldig gevind is dat hy by verskillende wonings in die dorp ingebreek het. Die 23 jarige Jason Witbooi is volgens die polisie positief by die inbrake waar hy ondermeer 'n selfoon en 20 kilogram hoender asook ander items gesteel het. Die klagtes het ondermeer huisbraak en diefstal ingesluit.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media