Die familie van die vermoorde Mandy Bailey wie voor haar nege jarige dogter doodgeskiet is het voor die landroshof in Kimberley betoog teen die toestaan van borg aan die moordbeskuldige Alberto Matthews. Matthews is die gewese man van die oorledene en het in die streekshof om borg aansoek gedoen. Die woordvoerder vir die Nasionale Vervolgings Gesag Mojalefa Senokoatsane sê die saak is tot more uitgestel. Balley sê sister Ronelle Booysen het op sosiale media gevra dat inwoners hulle petisie moet steen omdat hulle as gesin vrees vir hulle lewens sou die verdagte borg toegestaan word.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za