Weer

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens het geen waarskuwing uitgereik nie en se bewolkte en gedeeltelike warm weer word regoor die land voorspel. In die Noordkaap is Upington vandag 31 grade gevolg deur 27 in Kimberley. Die weerdiens se geisoleerde reenbuie en donderstorms gaan voorkom in die noordoostelike deele van die provinsie. Die diens se wind gaan ook ligtelik oos tot suid oos langs die kus waai.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media