Meterlesings in dkm

Die Dawid kruiper munisipaleteit het 'n verklaring uitgereik waarin inwoners daarop gewys word dat die meterlesingsspan van die munisipaleteit op hulle onderskeie geskeduleerde tye meters by huishoudings meet. Die woordvoerder Patrick williams se egter gevalle kom voor waar huisbewoners nie tuis is nie en meterlesers nie toegang tot meters kan bekom nie. Hy se waar inwoners tydens hulle geskeduleerde lesing nie tuis was nie moet hulle om verwaring met meterlesings en rekeninge te voorkom die munisipaleteit inkennis stel sodat spanne herontplooi kan word na die spesifieke huishoudings om die meterlesings af te neem.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media