Die burgermeester van die Gamagara munisipale regsgebied Johannes Roman vergesel deur verskeie raadslede en die speaker van die munisipaleteit het die munisipaleteit sê geintegreerde ontwikkelings dokument aan inwoners by wyk drie in die diepkloof gemeenskap in Olifantshoek voorgehou. Die direkteur vir basiese dienste in die John Taolo Gaetsewe streek Motshabi Molusi en verskeie senior amptenary het die geleentheid bygewoon waar lede van die gemeenskap gelee ntheid kry om hulle insae te lewer met betreking tot die planne wat die munisipaleteit vir dienslewering in die streek het. Die Gamagara munisipaleteit het 'n beroep gedoen op inwoners waar soortgelyke byeenkomste gaan plaasvind om in groot getalle op te daag en hulle bydrae tot die vooruitgang van dienslewering lewer.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za