Dele van namakwa vandag donker

Dele van die Richterveld en Nama Khoi munisipale regsgebiede is van agt dertig vanoggend tot vier uur vanmiddag sonder elektrisiteit na die kragverskaffer Eskom inwoners daarvan inkennis gestel het van hulle voorneme om noodsaaklike diens te lewer aan die netwerk. Eskom sê groot getalle woonbuurte word gedurende die aksie geraak en het omverskoning gevra maar die belangrikheid van die onderhouds werk bevestig. Kleinzee Koingnaas Baken Sizamile en Hondeklipbaai sowel as Port Nolloth is van die dorpe wat geraak word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media