Man in brand dood

Die Danielskuil gemeenskap is geskok 'n bekende inwoner van die gemeenskap sy lewe in 'n vuur verloor het. Volgens inligting het 'n brand by onwettig in die Maranteng gebied uitgebreek met ondersoek wat nou gelas word na die omstrede uitbreek wat die man se huis verswelg het. Die oorledene het volgens inligting aan rookinaseming en die bloodstelling aan erge hitte omgekom. Die voorval het in die vroee oggendure van Saterdag, 27 April vanjaar gebeur.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media