Opdatering steeds voortgesit

Opdatering van voorafbetaalde elektrisiteits meters in die Dawid Kruiper munisipale regsgebied duur voort met die Jooste Eiland en Swartkop gemeenskappe asook industriele gebied tot by louisvale dorp wat tans aan die beurt kom. Die munisipaleteit sê huishoudings en besighede moet amptenare toegang tot die meters verskaf sodat opdatering afgehandel kan word. Meter amptenare is volgens die Dawid Kruiper munisipaleteit identifiseerbaar en afsprake kan ook vir sogenaamde besoek direk by die munisipaleteit gemaak word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media