Leerling sterk goed aan

Die  leerling wie in November 2023 nabewering omgery is by die Oranje Ower Intermediêre skool se herstellings proses is steeds aaneelopend en vorder goed, dit volgens skoolhoof van die bogenoemde skool Lionel Joseph.  Joseph sê die leerling is nou verbonde aan die Hoërskool Saul Damon en kan nou op sy eie loop. Dit volg nadat 'n lid van die skoolbeheerliggaam nabewering in sy voertuig geklim het nadat hy 'n vergadering by die skool bygewoon het toe een van die leerders hom na bewering aangeval het. Volgens ‘n verslag van die polisie was die voertuig alreeds aan die beweeg en gereerd om weg te ry toe twee seuns, 10 en 13 jaar oud onderskeidelik  gestamp was wie  agter die voertuig was. Die voorval het na bewering tydens pouse plaasgevind.

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media